mMmmm Cl'J. t, ARM IS TON BAY Oei. Geen wonder ou Jan van Riebeeck het met sy aankoms in 1652 meteen 'n moestuintjie gemaak nie. En snel daarna die eerste Kaapse wyn. Want ons toer wys duidelik: dis r#rig vrugbaar in die Kaap. Drie kwartiertjies in die auto verder en ons kom in die streek van wuivende koringvelde en die swart Renosterbossie. Die Swartland is net so bekend vir sy plattelandse gasvryheid, as vir sy intens gekon- SWA RTLAN D 199* »IBI Of OIICII (BKTlffl Ooit, baie lank gelede, het cie wyn- bou in Suid-Afrika begin. Al in 1659, vlak na die Hollanders die vrugte van ons pragtige land ontdek het. Wil u ook kom kyk en proe? Ons begin in Franschhoek, "Gourmet Capital of the Country". Hier bottel nasate van die Franse Hugenote al eeuwe lank wyn. sentreerde wyne. Die boere sorg goed vir die grond en glo die natuur soek self die beste druiwe uit. En dit wys: van die Steen tot die Pinotage en Cabernet Sauvignon, byna almal pryswinnaars. Ons glas word gevul. Dis tyd vir cebraaide lamsribbetjie of Weskus kreef... die maat is vol. Of nog nie? Want Constantia wag op ons. WSrelberoemd, al van Napoleon se tyd af. Op sy sterfbed het hy, as laaste wens, gesmeek vir 'n glasie van Contstantia. Maar helaas, hy was nie so gelukkig soos ons nie. Lekker aan 't picknicken en ongekompliseerd genieten van Steenberg se Motif wyne - hier hoog boven op 'n uitloper van Tafelberg met 'n adembenewende uitsig op die Indiese Oseaan. Die druiwe groei op grond so ryk as die verlede van die streek. En sorg vir wyne met 'n unieke karakter en styl. Frisse witte met aromas <SHeTsrrfvi/H7y /(J (V Jean Daneel byvoorbeeld Vanuit sy kelder kyk hy uit oor 'n prag vallei met wyngaarde, wilde blom metjies en kabbeliende rivere vol forel. Digby, die lekkerste eetplekkies. Dit is Jean se inspiratie- bron. En maak van horn Wynmaker van die jaar in 1992. 'n Klein stukkie verder, omring deur majesteuse blou-grys berge, le sjar- mant Stellenbosch. Tussen ou eikeboom lane en statige Kaap-Hollandse herehuise, vind ons uit- gestrekte wyngaarde in van peer, suiwere rode met viool- tjies in die geur. Maar ons kan ook nie te lang draai nie. Oom Jan wag vir ons by Arniston Bay - 'n prentjie mooi. egte vissersdorpie aan die Kaapse suidoos kus, met melkwit strande en spectaculaire golwe. Vroeg vanmore al is hy en die kinders see toe. Schelpdiertjies en vissies vangen. Vanaand gaan ons braai, hier by die baai. 'n Flessie heerlike Chenin- Chardonnay daarby, spedaal gemaak vir mense soos ons - liefhebbers van vis, die see en ...Arniston Bay. Wil u meer weet of sin in 'n mooi vis- sersverhaal? Kyk maar op die net www.arniston-bay.co.za. Mooi Suid-Afrika. So pragtig u sou self 'n keer eg by ons moet kom kuier. Dan lei ons u graag rond. Maar as dat u nou net iets te ver gaan, dan kan u gewoon by Albert Heijn inloer. Want daar vind u 'n kompleet Suidafrikaanse wyntoer. byna elke richting. Die natuur verskaf ailes wat die druiwe nodig het - ryk grond, koel oseaan briesies en 'n perfekte klimaat - vir die maak van elegante, kragtige wyne met boor- devol fruit. Soos die van Welmoed, ino/aa» een van die eerste boerderye toe- geken deur Simon var der Stel. Ons proe die pryswinnende Sauvignon Blanc en die spannende Pinotage- Merlot. Lekker ne! Maar wag, ons moet verder. Daar bo in die Jonkershoek va lei, temidde van 'n beeldskone natuur- reservaat, vind ons die Inglewood ISCLEWOOD IMS CAIEXK'£r SAUVICKOK wyne van nog 'n Wynmaker van die Jaar (1991), Neil Ellis. Een van die Kaap se meest deurdagte en innovatiewe wynmakers, Neil selek- teer sy druiwe sorgvuldig vir wyne waarvan die fruit uit die glas spring en 'n smaak wat ons lang by bly Die son trek water. En die braaivlees vuur knetter al. Dis tyd om te reflek- teer oor 'n perfekt glas wyn, gepast genoemd Cape Reflections Eers 'n Chardonnay, dan die Cabernet - Merlot. Albei meesterlik geblend van die allermooiste druiwe deur 'n jong, opkomende wynmaker, Anton du Toit. <3X3>® Swartland Swartland Franschhoek Jean Daneel Stellenbosch Welmoed Inglewood Gape Reflections Constantia Motif Arniston Arniston Bay

Allerhande | 1999 | | pagina 53